top of page

HUISGROEPE

Lewe saam 


Kruislig is ‘n kerk wat bestaan uit kleiner groepe wat weekliks bymekaar kom in huise. Jesus roep mense om Hom te leer ken en om Hom te volg in 'n gemeenskap van gelowiges. Kruislig kom wel Sondae bymekaar, maar dit is in 'n huisgroep waar 'n mens werklik deel raak van die familie.

Wat om te verwag


In huisgroepe lag ons saam, eet ons saam, leer ons saam, bid ons saam en groei ons saam.

bottom of page