JESUS
Hy is ons missie en visie. Deur die eeue-oue evangelie wat steeds die beste nuus ooit is, kan ons vir God ken. Ons wil graag mense help wat Hom reeds ken, om hom dieper te ken en na te volg. Dit is ook ons voorreg en strewe om hom bekend te maak aan ons naastes in die Paarl en in die nasies.
meer oor ons
